Friday 30 September 2016

Determination

Makrud School


Another wonderful and blessed week at Makrud School.   It is a small school with only 24 students . . . if you didn't knew them, you would thought they all come from one family.  It warms ones heart seeing that these kids "wants to learn"


 


 
. . . and then, the 3 year old's always sneak into the classroom to have some fun.























Thursday 22 September 2016

Makrud School - 22 September 2016

Spend yet another morning at this very friendly school. What a privilege to share and care.







 





Wednesday 14 September 2016

Update on last week's activities (9-11 September 2016)

Almost three years have gone already since we arrived here in Kanthararom, Sisaket Thailand.  Over the last week past we just realized once again how the various groups of children we reach out to every week have changed over time.  Their behavior, willing to learn, always in a playful mood and the most important of all, the interest they have in learning about God.  From as little as 6 years old to 17 years old, many are asking questions about God.  Not at all the times though, but when the questions come, we know it is for they want to know something specific about God.  Praise God for that and we can just pray that the Holy Spirit will reveal Himself to them.

It is the little things in personal growth from each child that touches our hearts for we know the Holy Spirit is at work.  We are so privileged to be able to know every child's personality and that makes it quite personal in a sense that you know how to help every individual with their needs and wants on learning the basics and more in everything we do with them.  


Makrud School



Children learning on how to build puzzles.  Seven children builded puzzles for the first time in their live's.  They learned not just on how to build puzzles, but also learned how does it help them with development in various aspects of with their lives.


Frontida Kids



 


Saturdays are fun days for them.  Last Saturday they had to paint the first image that comes to mind.  They must not think about a image but just paint the first image they get.  We had fun. Currently we are doing the Superbook series with them but because half of them had activities they needed to attend at school, we decided to carry on next week with the Superbook.


Bankhlo Village Teenagers


 


This is a crasy bunch of kids.  Full of laughs and chirps BUT willing to learn about God and basic English speaking.  I (Andre) visit them every Saturday night and we really have fun together.  One night they even asked me to teach them how to pray to God in English.  Last Saturday they learned on the various ways to ask questions more specifically.  Please pray with us that they will all attend the Imagine Kids camp we are going to held here on 10-12 December 2016.


Making New Friends


 

Always someone new visiting on a Saturday night at Bankhlo Village to meet you and wants to be your friend.  Never a dull moment here in Kanthararom.



Bankhlo School and Banklaneam School could not be visited last week for the schools had other activities on the days of visit.  We will keep you posted on them next week again.  

Sunday 4 September 2016

Nuusbrief - Augustus 2016

Josua 1:9 ‘My opdrag aan jou is dat jy sterk en dapper moet wees. Moeinie bang of huiwerig wees nie. Die Here jou God is saam met jou oral waar jy gaan’
 
God voorsien ‘n motor . . .
Na twee en half jaar se gebede en geduld het God ons gebede beantwoord.  Die skenkings wat ons ontvang het het ons in staat gestel om ‘n Toyota Sport Rider te kon koop. Ons het die motor herdoop na ‘Frontida Gospel Rider’ Die motor is in ‘n uitstekende toestand en ons glo en vertrou hy gaan ons nog vele kilometres gee vir God se Koninkryk;s werk hier in Sisaket.  Dankie vir elkeen se gebede en ondersteuning.  Ons waardeer dit opreg.
 
Frontida Kids . . .
Ons het begin om die “SuperBook” vir die kinders te wys.  Die Super Book is ‘n baie oulike animasie storie van ‘n seuntjie en dogtertjie wat teruggeneem word in die tyd van die Bybel.  Hulle loop saam al die belangrike figure soos Adam en Eva, Abraham en Izak, Moses ens en dan beleef hulle al die gebeure waarvan ons leer in die Bybel.  Na elke hoofstuk keer hulle weer terug na die “werklikheid” toe en deel dan wat hulle gesien en geleer het met hulle ouers.  So beleef hulle vir God en Sy werke en julle kan dan raai wat die uiteinde van die storie behels. 
 
Makrud Skool . . . 
Makrud skool is ons derde skool wat ons aangeneem het waarin ons uitreik na die kinders toe op ‘n weeklikse basis.  Die skool het ons uitgenooi en toe ons daar kom was ons dadelik aangeraak om betrokke te raak.  Die skool het net 24 kinders maar daar is iets baie spesiaals aan die skool en die gemeenskap (Village).  Die kinders is so honger om te leer en ons glo en vertrou  Heilige Gees sal hul hongerte om die Evangelie te hoor ook aanraak en hul harte te vul daarmee.  Die skool is reg langs ‘n Buddhistiese tempel so die Geestelike oorlogvoering is nogal intens wanneer ons by die skool is.
 
Imagine Jeug Beweging  . . .
Die datum van die Kanthararom Imagine jeug kamp is 10-12 Desember.  Ons beplan om ‘n groterige kamp aan te bied waar ons twee van ons buurt provinsies ook uitnooi.  Ons het ‘n begroting vir die drie dae uitgewerk wat R300 per kind sal uitwerk (dit sluit in vervoer, akkommodasie, al die etes, koeldranke, versnapperings en materiaal benodig vir die kamp).  Bid asseblief saam met ons dat God die nodige fondse sal voorsien wat benodig word ten einde die kamp moontlik te maak.  Dit sal ook die Imagine Kids beweeging van Suid Afrika se eerste Internasionale byeenkoms wees. Kontak ons via epos (frontidaoutreach@gmail.com) indien jy gelei voel om n kind(ers) te borg vir hierdie geleentheid.
 

Maandelikse Tronk bediening . . .
 
Met “Jan” en ‘Koos” gaan dit goed hier.  Onder moeilike omstandighede gaan hulle goed aan.  Marina het ook laas maand begin om uit te reik na twee dames (Me:M en Me:N).  Marina voortaan ook maandeliks besoek aflê aan die twee dames en ‘n pad saam met hulle stap soos die Here dit wil hê.
Beskerming van kinders . . .
 
Ons het laas week ‘n vergadering gehad met verteenwoordigers van vyf plaaslike skole, twee kerke van Sisaket, plaaslike gemeenskapsleiers van Kanthararom om die erns van ‘n “Child Protection Program” aan hulle bekend te stel.  Ons werk saam met “Ruamchatai4Ubon” (‘n divisie van Scandinavion Pentacostel Mission) om die program te loods.  Die volgende stap is om individue op te lei om die program in die skole, villages en verder te implementeer en te monitor.  Bid asseblief saam dat daar genoeg individue sal opstaan om die projek saam met ons aan te pak.
 
Gebedsversoeke:
 
  • Bid asseblief vir die Child Protection Program om die impak wat dit alreeds hier in die Isaan het ook ‘n verdere impak sal hê in Kanthararom en omgewing.
 
  • Bid asseblief vir die beplanning en befondsing van die Imagine Kids kamp vanaf 10-12 Desember 2016
  •  
  • Bid asseblief vir die plaaslike kerke en leiers vir leiding, insig en wysheid van  Heilige Gees van hoe om hulle gemeentes met die waarheid van die Woord van God te bedien.
 
Onthou ook dat julle ons kan volg op Facebook onder – Frontida Outreach
 
Julle is ons ondersteuners en ankers in gebed.  Dankie dat julle ons in staat stel om met ons bediening, Frontida Outreach, die Evangelie te kan verkondig hier in Kanthararom, Thailand.  
Kontak ons via Epos (frontidaoutreach@gmail.com) indien jy n finansiële bydrae vir ons bediening wil doen.
 
Die Here van die oeste sëen elkeen van julle ryklik.
 
 Liefde
André & Marina Olivier
 

YWAM Isaan Family Gathering 2016 - 2-4 September 2016

YWAM Isaan-  it is time to take our inheritance. Enlarge our territory in Isaan.
 
 Praise and Worship.... singing of our Father's love


 
 Our national leader sharing . It's time to take our inherintance
 
 Morning intercession. Hearing from God and getting His heart for where we are not yet.


Praying for God's protection and His covering for our leaders
 
Praying for the places we are soon to be in.

 
 Food was so GOOD !!!!
 
 New friendship made.....see you soon again


 
 Looking forward to our next Isaan Gathering in 2017........