Friday, 20 May 2016

Friday night Praise & Worship evening at Ban Frontida - 201 May 2016


After we had a fellowship meal, members of Kanthararom church joined us in a Praise and Worship evening at Ban Frontida.

Fellowship meal






 
 Praise & Worship
 



Monday, 16 May 2016

Terug in Kanthararom na n wonderlike tuisbesoek in Suid Afrika -



Daar is ‘n spreekwoord wat sê ‘alle goeie dinge kom tot ‘n einde’.  Wel, Frontida Outreach glo nie daaraan nie.  Ons sê eerder dat alle goeie dinge kom nooit tot einde nie, sommiges word net weer later hervat.

Ons wil graag vir ieder en elk van julle dankie sê dat julle ons onlangse tuisbesoek in Suid Afrika so wonderlik gemaak het.  Dankie vir al die bederf, die lekker gesels en vriendskappe wat dieper in gebou is.  Dankie ook vir nuwe vriende waar ons ook na uitsien om met julle ook ‘n pad te stap.  Dankie vir al julle liefde, gebede, omgee, barmhartigheid  en ondersteuning vir Frontida Outreach  en sy bedieninge.  Ons is elkeen van julle vir ewig dankbaar.  Die goeie gaan voort in ons harte en gedagtes en ons hervat  weer die geselsies en kuier op ‘n volgende tuisbesoek .

Ons is alreeds weer aan die gang hier in Kanthararom ten spyte van die erge hittegolf wat tans in Thailand ervaar word.  Dit is blykbaar die ergste hittegolf in 65 jaar.  Maar die Here gee vir ons krag, insig en wysheid om verby dit te kyk en te werk. 

Ons sien vreeslik uit na die uitreik span van Bergsig Gemeente  (Durbanville) wat einde Junie kom kuier en werk hier.  Hulle is ook amptelik die eerste uitreikspan wat in Ban Frontida, ons bedieningshuis, sal tuis gaan.   Eerskomende Vrydag aand wei ons alreeds Ban Frontida in saam met ons gemeente  met ‘n “Praise & Worship” geleentheid.  Ons weet  Heilige Gees sal die klanke en Woorde van ons Hemelse Vader die strate van Kanthararom laat deursuis.

Die nuwe skooljaar (2559) hier het Maandag, 16 Mei, amptelik begin.  Ons Frontida Kids het elkeen sommer sentimeters gegroei in die tydjie wat ons weg was.  Die spulletjie raak nou groot en daar was baie opgewondenheid tussen ons om mekaar weer te sien. Die weersiens  viering  het ook sommer  gedien om Earn se verjaarsdag te vier met n lekker saam koeldrank en roomys  drink/eet  geleentheid. Ons dank Vader vir die veilig bewaring van elke kind tydens ons afwesigheid.

Donderweer steek bietjie hier op en is dit nou wys om vereers  die rekenaar aft e sit.

Ons gesels weer later.

Groete

André & Marina Olivier
(Frontida Outreach)

Wednesday, 24 February 2016

Leaving Kanthararom - On our way for our home visit to South Africa - 25 February 2016

Tonight we are departing from Kanthararom to Bangkok by train. Flying out from Bangkok on Sunday 28 February. We are looking forward to our 2 months visit to family, friends and supporters, but we will surely be missing our house and the community were we serve.

Our next newsletter will only be due beginning May. In the meantime you can follow Frontida on our Facebook Page  (Frontida Outreach ) or here on our blog.

Please keep us in your prayers for save traveling.

Blessings
Andre & Marina Olivier

Our House in Kanthararom
 




 
Backyard

 
 Garden


 

 
 One of the many interesting stores in Kanthararom Butchery/Nursery





Sunset In Kanthararom
 

Sunday, 21 February 2016

Saying goodbye for a while not easy - 21 February 2016

Caring, sharing, loving....... living our passion with joyful hearts.

Funny Face Time
 
 
 
 Joy
 
 
Photo Shoot Time Again
 


 



Supper Time
 



 
Praying for the Birthday Girl who will be turning 6 tomorrow



 Our joy..... due to it being a long weekend here in Thailand 5 of our Frontida kids could not be with us today.

Last fun time with Frontida Kids for a while - 21 February 2016

Together with YWAM Ubon we had a wonderful time of joy, fun and laughter with the Frontida Kids this afternoon. 1 Corinthians 13:13 was the message given for today We will be flying to South Africa 28 February for a 2month visit.

 
Waiting for the kids to arrive


 
 Worship
 

 






 



 
Game Time


 


 


 


 


 


 


Memory Verse
 

 


 
Thank you YWAM Ubon for joining Frontida Kids today