Saturday, 16 May 2015

Wednesday, 13 May 2015

visit to a prison



Monthly visit to fellow brother in Christ in Bangkok prison

Every time I visit “Jan” – a fellow South African who is in prison in Bangkok, God reminds me that it does not matter who or where you are, but the ONLY thing that matters is whether you are a true follower of Jesus Christ or not?   Have you REALLY come to salvation yet?   Are you a disciple or not?  
 

 
 
While living under very difficult and different circumstances, God is using “Jan” to build His Kingdom within the prison in an amazing indescribable way.   Yes I know we serve a Mighty God, the ONLY TRUE LIVING GOD, and by just sitting with “Jan” and hear the Holy Spirit speak through “Jan” is indescribable.   We serve an amazing God.
 
In “this world” - “Jan” committed a crime.   He knew what he was doing and the risk involved . . . he was caught, he pleaded guilty, gave his full cooperation to the authorities and accepted his punishment of 21 years of imprisonment here. 


As “Jan” says in he’s own words: “I am here now, but God is with me and I am with God.”   “Jan” is a third year student in Theology.
With limited resource material that he is allowed access to, God is using “Jan” to build His Church inside a Buddhist prison.   Hearing the testimonies “Jan” shares with me, I cannot help to think that with so much freedom I have in “my world”, so many resources I have available to me in comparison to “Jan’s world”, I need to be still and search my heart once again regarding my obedience, discipline and commitment to my personal relationship with Jesus Christ.   
 
“Jan” says that God spoke to him and gave him a new name - JOSEPH.   So appropriate, so spot on.   “Jan” is a hero in my eyes.   I look up to him.


He is my brother in Christ and as long as God wants me to travel 1200km every month to visit “Jan” for the allowed-20minute slot, I will not question or doubt the effort.
In fact, I look so much forward in seeing him again in a few weeks time.
 
Andre Olivier (13 May 2015)
 

 

Friday, 8 May 2015

last weekday of school holiday



Last weekday of the Thai school holiday. Monday 11 May will see the start of the new school year (2558) for the children of Thailand

 


 

Frontida Kids... skills



Frontida Kids showing their colouring in skills


 Noi 10 years old

 
We are very proud of our kids

 

Sunday, 3 May 2015


Liefste vrinne,


Billy Graham said: “We are holding a light.   We are to let it shine.   Though it may seem but a twinkle candle in a world of blackness, it is ur business to let it shine.   Light dispels darkness, and it attracts people in darkness to it.”

Nou ja, ons het ‘n bedrywige April maand gehad.   Ons is die Here dankbaar vir die besige tye – en die ander tye natuurlik.   Eerstens het ‘n vriend van ons, August Zerwick van Secunda vir ons kom kuier.   August was in Bangkok vir besigheid en het al die pad van Bangkok af vir ons kom kuier.   Dit was regtig ‘n voorreg en ‘n plesier om hom hier aan huis te kon hê vir ‘n paar dae.

Na August se besoek het Lizel Alfonso van die Filippyne ook vir drie dae by ons kom kuier.   Lizel is betrokke by YWAM in Ubon Ratchathani.   Eintlik het sy kom “rus”.   Soms raak mens maar “Geestelik moeg” hier in Thailand (soos op enige ander plek in die wêreld) en dan wil jy vir ‘n paar dae net ontspan.    Die Here het haar hier na ons toe gestuur waarvoor ons baie dankbaar is.   Ons het heerlik gesels, speletjies gespeel en gelooflike Geesvervulde stilte tye beleef.   Sy was hier tydens Marina se verjaardag so dit was baie spesiaal gewees.

Marina het ook ‘n Geesvervulde tyd saam met Seline Kasner in Bangkok gehad vir so vyf dae.   Seline was hier op sake besoek en Marina het haar gaan ondersteun tydens haar besoek.   Saam het hulle ook elke dag Evangelisasie werk gedoen in die strate van Bangkok en wonderlike getuienisse het hier uit gekom.   Soms verstaan ons nie hoe God werk nie maar al wat ons hoef te weet is – Hy Werk op die ongelooflikste tye en plekke.   Ons moet maar net gehoorsaam wees in Sy opdragte.

          
  
 
 
Ek en ‘n vriend van my, Somai, is tans besig om ‘n sementblad agter in ons erf te gooi.   Die oppervlakte is 16 x 3 meter groot.   Ons doen dit om spasie te bekom vir Frontida Kids wat al so ver uitgebrei het dat spasie vir ons ‘n probleem is.   Ons vertrou die Here vir ‘n afdak wat nog moet opkom later.   Die kinders gaan die spasie geniet . . . en ons ook.


Die komende maand moet ek (Andre) Bangkok toe gaan om vir “Jan (skuilnaam)” van Suid Afrika wat in die tronk is te besoek.   Julle kan onthou van sy storie wat ons gedeel het in die vorige nuusbrief.   Ek sien uit na die besoek en vertrou die Here vir ‘n gelooflike tyd wat ons saam sal hê.

Skool vakansie is amper verby.   Die kinders was gemiddeld drie keer ‘n week by ons tydens die vakansie.   Oor twee weke is dit weer terug na Saterdae.   Ons gaan die “extra tye saam mis.”   En ter inligting, ons het nog vyf en twintig kinders bygekry.   Wat ‘n wonderlike God dien ons nie!!!   Ons het uitdagings wat voorlê maar ons vertrou en weet God sal ons hierdeur dra om al die kinders te kan hanteer.

    

 
 
Gebedsversoeke:


·         Vrinne, ons vertrou nogsteeds op God vir die motor wat ons benodig.   Ons sal julle gebede vir Sy guns en voorsiening regtig waardeer.

·         Bid asseblief vir ons bouprojek wat ons nou self doen.   Bid vir lyding van hoe om alles presies reg te doen.   So ver gaan dit goed. Ons vertrou op voorsien vir alles wat ons nodig gaan hê.

·         Bid asseblief vir ons gesondheid.  

Julle is ons ondersteuners en ankers in gebed.  Dankie dat julle ons in staat stel om met ons bediening, Frontida Outreach, die Evangelie te kan verkondig hier in Kanthararom, Thailand   Indien julle finansiële ondersteuning vir ons bediening wil doen, kan julle van die onderstaande bankbesonderhede gebruik maak.

 
Rekening Naam:         Frontida                                  

Bank:                           Capitec Bank                          

Rekening Nr:               1317286438                           

Tak Kode:                    470010                                               

Die Here van die oeste sëen elkeen van julle ryklik.
 
Groete
Andre en Marina Olivier

Friday, 1 May 2015


I (Marina) had the blessing of spending 5days (23April-28April) in Bangkok with Seline Kasner, we had a wonderful time together. God opened doors for us to pray and He also opened hearts so that we could share His Love to the lost.


 
 


Andre preaching a Kanthararom church on Spiritual Blessings